SOLD OUT: OM GOD TE KEN 365 OORDENKINGS VIR SEUNS
| Price AUD | $21.10 |
| Item no. | 1 |
| Author/Manufacturer | C.LARSEN |
| Weight | 500g |
Die boek OM GOD TE KEN deur die skrywer C.Larsen, het 365 dagstukkies wat laerskoolkinders sal inspireer tot n inniger verhouding met die Here.
Die inhoud van die stukkies is spesiaal aangepas vir die belangstellings en ervaringswereld van seuns.
Dit gee kosbare voorstelle vir n praktiese uitlewing van kinders se geloof in God.


