SOLD OUT: SPESIAAL VIR TIENERS deur Dr. James Dobson

SOLD OUT: SPESIAAL VIR TIENERS deur Dr. James Dobson

Spesiaal_vir_tieners_deur_dr
Price AUD $18.60
Item no. 1
Author/Manufacturer Dr. James Dobson
Weight 500g

In die boek SPESIAAL VIR TIENERS bespreek dr. James Dobson onderwerpe soos

  • minderwaardigheid,
  • gelykvormigheid,
  • puberteit,
  • romantiese liefde en
  • identiteit.

Op sy reguit en eerlike manier help hy jong lesers voorberei vir die moeilike tienerjare.

ISBN: 9781770003224