SOLD OUT: DIE BYBEL VIR KLEINGOED deur skrywer N SMIT

SOLD OUT: DIE BYBEL VIR KLEINGOED deur skrywer N SMIT

Die_bybel_vir_kleingoed_deur_skrywer_n_smit
Price AUD $21.10
Item no. 1
Author/Manufacturer N SMIT
Weight 700g

DIE BYBEL VIR KLEINGOED gaan stap vir stap deur 101 van die grootste Bybelverhale.

Dit bly op eenvoudige wyse getrou aan sleutelleringe in God se Woord.

Hierdie boek is ideaal vir ouers wat hulle kinders van kleins af n liefde vir Bybellees wil leer.

ISBN: 9781868292011