OUT OF STOCK: ELKE DAG MET JESUS deur P LOTH

OUT OF STOCK: ELKE DAG MET JESUS deur P LOTH

Elke_dag_met_jesus_deur_skrywer_p_loth
Price AUD $16.80
Item no. 1
Author/Manufacturer P. LOTH
Weight 500g

Die boeke ELKE DAG MET JESUS lei jong gelowiges in hulle daaglikse groei tot n persoonlike verhouding met God.

Die oordenkings is so saamgestel dat kinders die onderwerp oordink, daaroor uit die Bybel lees en dan met n gebedjie afsluit.

Dit wys hulle ook hoe Jesus moeilike situasies hanteer het en hoe Hy ander mense behandel het terwyl Hy op aarde geleef het. Elke oordenking is in drie dele verdeel om jong lesers te help om God se Woord in hulle lewe toe te pas en Jesus na te volg in hulle daaglikse wandel:

  • DINK - vra wat kinders laat dink oor hoe die oordenking op hulle elkedagse lewe van toepassing is
  • LEER - n Bybelstorie wat hulle n spesifieke waarheid leer
  • GEBED - n eenvoudige gebedjie en n teksvers wat jong lesers aanmoedig om God se hulp in hulle lewe te vra.

ISBN: 9781770001251