OUT OF STOCK: MY KLEIN BYBELTJIE IN LEGKAARTE
| Price AUD | $17.15 |
| Item no. | 1 |
| Weight | 700g |
In die boek MY KLEIN BYBELTJIE IN LEGKAARTE word daar vyf stories vertel uit die Bybel - eenvoudig oor sodat drie- tot sesjariges.
Die kernfeite kan verstaan en maklik onthou word.
Daarby is die illustrasie by elke storie n minilegkaart.
Dit is die ideale manier om klein hartjies te vorm vir die koninkryk van God.
ISBN: 9781770004511


