SOLD OUT: OUMA SE VAKANSIETYD deur skrywer Carolyn Larsen
| Price AUD | $15.40 |
| Item no. | 1 |
| Author/Manufacturer | Carolyn Larsen |
| Weight | 500g |
Hierdie boekie OUMA SE VAKANSIETYD deur skrywer Carolyn Larsen sal kinders laat besef dis soms belangrik om tyd te maak vir mense wat minder het as jy, en dat jy op die ou einde goed daarvoor beloon sal word. Wanneer haar kleinkinders sewe word, vat Ouma elkeen op n baie spesiale vakansie. Andre is opgewonde, want dis sy beurt.
Saam met Ouma help hy sendelinge om vir weeskinders n nuwe huis te bou en maak sommer ook n nuwe maat. Hulle gaan ook vir n paar dae see toe waar Andre en Ouma baie pret het. Andre het immers n nuwe maat gekry! .
Ander boeke in die reeks: ONS WONDERLIKE GOD, GESKENKIES VAN LIEFDE en DIE LEKKERSTE DAG OOIT.
ISBN: 9781770001220


